Nuffnang

Rabu, 30 Januari 2013

Pierre Andre - Google Blog Search

Pierre Andre - Google Blog Search


<b>Pierre</b>-<b>André</b> & Marilize | Nikki Meyer Photography

Posted: 22 Dec 2012 12:00 AM PST

Pierre-André & Marilize | 22 Desember 2012 | Kleinevalleij, Wellington

2012 het op 'n groot hoogtepunt geëindig met Pierre-André en Marilize se bruilofsfees by Kleinevalleij! Alles was so verskriklik mooi – van die fraai blomme tot elke detail aan die bruid. Marilize het die mooiste, sagste geaardheid en is ter selfde tyd só fotogenies dat ek net nie kon ophou foto's neem nie :)! Pierre-André het ook baie aantreklik gelyk in sy ligte Hilton Weiner pak. Marli Basson het ongelooflike werk gedoen met die bruid se hare en grimering. Vroeër in 2012 het ek ook hul verlowingsfoto's geneem en toe al geweet dié twee pragtige mense se troue gaan 'n fees wees. Ek was mal oor die ligte, sagte kleure wat perfek gepas het by die bruidspaar en die venue. Soos julle kan hoor was ek mal oor dié troue – geniet!!

Dress: Didi Couture

Shoes: Lily Blue

Hair & Make-up: Marli Basson

Décor: Function Hire 4 U, Flambojant

Flowers: Blommeprag (Anne-Mari le Roux – 082 378 3993

Flower piece at ceremony: Misi Overturf

Bridesmaid dresses: Sharné van Reyneveld: 072 825 8779; Chané Nel: 078 451 0305

Wedding car: Dirk van der Westhuizen 083 2848 557

Wedding Cake: Kanya Hunt

Groom's suit: Hilton Weiner

My assistant: Dankie Carla Burger!

Tiada ulasan:

Catat Ulasan